Gister gesels ek op Radio Pretoria oor swart bemagtiging. Die banke het miljarde rande aan die sogenaamde bemagtigingsmaatskappye geleen om aandele te koop. Tans is die aandele, weens die daling in die beurs, veel minder werd as die bedrae wat hulle steeds skuld.
Wie gaan hiervoor betaal? En gaan ons banke staande bly met miljarde rande se slegte skuld agv SEB?
Lees meer hier.
Het Groot Farma die aardbol oorgeneem?
4 years ago
